Meiringskloof Nature Park

WebNaam
wifi

Free wifi now available at the office area. Ask for code at the office or gate

HomeP3
G
G1
G3

Chalet no 7 “Tarentaal”

Huis Tarentaal is op 20 Desember 1998 vir die eerste keer in gebruik geneem.                    Sy naam doen eer aan die duisende tarentale wat wydverspreid oral in Suid-Afrika voorkom in soverre dat die bynaam “staatshoenders” ook gebruik word. Ons sien hulle elke dag op pad Meiringskloof toe.

 

G2
G5
G4